“Ons gaan ’n voerkraal by die abattoir vestig. Dit sal dien as ’n deurgangsfasiliteit vir beeste wat uitgaan Suid-Afrika toe, asook om slagdiere aan ons eie aanleg te verskaf. “Hiervoor sal ons dan ...
“Ons sien dat veilings baie meer beeste bied – veral die groot veilings op plekke soos Gobabis ... “Sou hulle byvoorbeeld in Suid-Afrika ʼn speenkalf aankoop wat bek-en-klouseer het, dan maak hul ...
Sodanige perseel kan 'n goedgekeurde abattoir, kwarantynstasie, kunsmatige-inseminasiesentrum, embrioversamelingsentrum, plaas, voerkraal, voedselverwerkingsfabriek, of voedselbergingsperseel wees.
MOKPANE – Boere in die omgewing is raadop en briesend oor die boosdoeners wat keer op keer beeste op plase en kleinhoewes teiken. Die Heritage Protection Group (HPG) is onlangs weer dringend ...
Dertien beeste is agterin die vragmotor gekry en kon die vier verdagtes nie die nodige dokumentasie wys vir die beeste in hul besit nie.
Hierdie beesras het 'n belangrike sosiale en ekonomiese rol in die ontwikkeling van hierdie samelewings gespeel. Die beeste word onder andere gebruik as 'n bruidskat (lobola). Die aantal diere wat ...
Indien jy beeste, skape, bokke of varke besit, is dit verpligtend dat jy jou lewende hawe merk. Jy moet aansoek doen om 'n geregistreerde identifikasiemerk by die Departement van Landbou, ...
“Die meeste van die beeste is ongemerk, wat dit moeilik maak om hul eienaars te identifiseer.” Inwoners van Tweeling en Frankfort in die Vrystaat is gefrustreerd weens beeste en perde wat vrylik deur ...
Weens historiese fonologiese prosesse het sommige woorde met Germaanse herkoms hulle laaste t of d verloor. Indien hierdie vrye stamme soos bv. bees met sommige morfeme verbind word, word dit beeste.