Switch to Bing in English
約 58,500 件の結果
リンクを新しいタブで開く
  1. さらに表示:
    さらに表示:
    Wikipedia ですべてを見てください
    さらに表示:

    Waterstof - Wikipedia

    Waterstof is die chemiese element met atoomgetal 1. Dit word voorgestel deur die simbool H. By standaardtemperatuur en -druk, is waterstof 'n kleurlose, reuklose, nie-metaalagtige, smaaklose en hoogs vlambare diatomiese gas met die molekulêre formule H2. Met 'n atomiese gewig van 1,00794, is waterstof die ligste … 詳細

    Waterstofgas (diwaterstof ) is hoogs vlambaar en sal in lug brand as dit tussen 4% en 75% gekonsentreer is. Die temperatuur waarteen dit spontaan in lug ontvlam, is 500 °C. 詳細

    Vorms 画像

    Waterstof is in 1776 deur Henry Cavendish die eerste keer as 'n suiwer chemiese stof geïdentifiseer. Antoine Lavoisier het die element in 1787 sy naam gegee in Frans, naamlik hydrogen, wat letterlik "watermaker" beteken. Deur middel van 'n spektraalanalise het … 詳細

    Waterstof vorm verbindings met die meeste elemente. Waterstof het 'n elektronegatiwiteit van 2,2 en dus vorm dit verbindings waar dit die meer nie-metaalagtige, asook waar dit die meer metaalagtige element is. Eersgenoemde verbindings word hidriede … 詳細

    概要 画像

    Waterstof is die ligste chemiese element en die algemeenste isotoop bestaan uit slegs 'n enkele proton en 'n elektron. By STD-toestande vorm waterstof 'n diatomiese gas, H2, met 'n … 詳細

    Groot hoeveelhede waterstof word benodig in die chemiese nywerheid, veral in die Haber-proses vir die vervaardiging van ammoniak, die hidrogenasie van vette en olies en die produksie van metanol. Verder word waterstof gebruik in hidro-dealkilering, hidro … 詳細

    Waterstof is die element wat die meeste in die natuur voorkom. Meer as 75% van die massa van alle materie en meer as 90% van al die atome bestaan uit waterstof. Die element kom in oorvloed voor in sterre en groot planete (gasreuse).
    Relatief tot sy groot … 詳細

    Onder normale toestande is waterstofgas 'n mengsel van drie verskillende soorte molekules wat van mekaar verskil ten opsigte van die twee stabiele isotope: H2, HD en D2. Waterstofgas is hoofsaaklik protium, maar H2 self kan nog verskil ten opsigte van die relatiewe 詳細

     
    CC-BY-SA ライセンスに準拠した Wikipedia テキスト
    フィードバック
    ありがとうございました!詳細をお聞かせください
  2. 水素 - Wikipedia

  3. Waterstof - Weet

  4. H2 Hub Twente

  5. 15 dingen die je moet weten over waterstof | TNO

  6. Periodieke Tabel - Ptable

  7. 他の人は以下も検索しています

    Waterstof Prente に関連する検索

  8. 一部の検索結果が削除されました
このサイトを利用すると、分析、カスタマイズされたコンテンツ、広告に Cookie を使用することに同意したことになります。サード パーティの Cookie に関する詳細情報|Microsoft のプライバシー ポリシー